Modulekode | VDG 321 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Die rol van voeding in die lewensiklus van die mens. Die rol van voeding in die voorkoming van lewenstylverwante siektes - osteoperose, kanker, koronêre hartvatsiektes, tandbederf. Vegetarisme. Verskillende toestande van wanvoeding. (Proteïen-energie-wanvoeding en vetsug). |
Modulekrediete | 17.00 |
Programme | |
Voorvereistes | [FSG 110 en FSG 120] en VDG 311 |
Kontaktyd | 1 ppraktiese sessie per week, 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Verbruikerswetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App